Huiswerk | Homework2025-06-18T14:43:58+00:00

Huiswerk

Huiswerk

Huiswerk is ‘n belangrike aspek in die opvoeding van enige kind.

  • ‘n Skakel tussen die skool en huis te vestig en ouers die geleentheid te gee om te sien wat in die skool geleer word.
  • Leerders te leer hoe om te prioritiseer.
  • Leerders in staat te stel om die inhoud van skoolwerk wat reeds in die klaskamer aangeleer is, te bemeester en vas te lê.
  • Leerders te leer hoe om verantwoordelikheid te neem vir hul aandeel in die opvoedkundige proses.
  • Leerders by te staan in die ontwikkeling van vindingrykheid en tydsbestuur.
  • ‘n Bykomende geleentheid vir lees, verryking, intervensie en uitbreiding te skep.
  • Leerders die geleentheid te bied om werk te voltooi wat hulle nie by die skool kon voltooi nie.
  • Leerders te leer hoe om onafhanklik te werk.
  •  Leerders die belangrikheid van beplanning, organisering en aktiewe deelname in hul akademie te laat besef.

Homework

Homework is an important aspect in the education of any child.

The purpose of homework is to:

  • establish a link between the school and home and give parents the opportunity to see what is being taught in the school.
  • teach learners how to prioritise.
  • enable learners to master and consolidate the content of schoolwork already learnt in the classroom.
  • teach learners how to take responsibility for their part in the educational process.
  • assist learners in the development of resourcefulness and time management.
  • create an additional opportunity for reading, enrichment, intervention and expansion.
  • offer learners the opportunity to complete work that they could not complete at school.
  • teach learners how to work independently.
  • allow learners realise the importance of planning, organising and active participation in their academics.
Go to Top