
Doemsie Nasorg
By Doemsie Kampus is ons bevoorreg om nasorggeriewe op ons eie perseel te hê waar leerders na hul skooldag in ‘n veilige, gestruktureerde en sorgsame omgewing versorg word. Met ouers se werksverpligtinge en vol skedules weet ons dat kinders ‘n plek nodig het waar hulle versorg, ondersteun en konstruktief besig gehou kan word. Ons nasorg is die een-stop-plek hiervoor!
Doemsies se nasorg is nie net ‘n plek waar kinders tyd deurbring nie – dit is ‘n verlengstuk van ons skool se waardes en omgee-kultuur en ‘n tuiste weg van die huis waar kinders veilig, gelukkig en produktief kan wees.
Doemsie Aftercare
At Doemsie Campus, we are privileged to have aftercare facilities on our own premises where learners are cared for after their school day in a safe, structured and caring environment. With parents’ work obligations and full schedules, we know that children need a place where they can be cared for, supported and kept busy constructively. Our aftercare is the one-stop-place for this!
Doemsies’ aftercare is not just a place where children spend time – it is an extension of our school’s values, caring culture and a home away from home where children can be safe, happy and productive.