Huguenot Primary School - Sport

sport1.jpgsport3.jpgsport7.jpgswem2.pngskaak.pngrugby1.pngnetbal1.pngkrieket1.pngspies.pnghokkie.pngatletiek.png

By HUGENOTE LAERSKOOL,  poog ons om die sportprogram só saam te stel, dat leerders nie ‘n keuse hoef te maak tussen sportsoorte wat hulle graag wil beoefen nie.  Ons moedig leerders aan om deel te neem aan sport met kompetisie, sonder die wenmotief.

  • Afrigting geskied deur opgeleide afrigters.
  • Gereelde deelname aan wedstryde, byeenkomste, gala’s, toernooie en sportdae.
  • Klinieke en kursusse word deur leerders sowel as afrigters bygewoon.
  • Atletiek
  • Tennis
  • Swem
  • Krieket
  • Tweekamp
  • Skaak 
  • Rugby
  • Netbal
  • Hokkie
  • Landloop
  • Skaak 

Die skool koördineer ook die volgende sportsoorte:

  • Jukskei
  • Biathlé
Menu