Huguenot Primary School - Doemsie Kampus

Doemsie-Kampus-Bord_1.jpggogga5.pnggogga4.pnggogga3.pnggogga2.pnggogga1.png

Doemsie Kampus

Die fokus is 100% op die leerders se optimale ontwikkeling op akademiese, fisiese, emosionele en sosiale vlak.

Doemsie Kampus beskik oor uiters ervare onderwyseresse.  Hulle word bygestaan deur ‘n bekwame klasassistent.  Die Doemsie Kampus-personeel het ‘n onblusbare passie vir kinders en hul opvoeding.

By Doemsie Kampus word die leerders voortdurend gestimuleer met uitstappies, Oupa- en Oumadag, konserte, sportontwikkeling en bak en brou.

 Die leerders van Doemsie Kampus is gelukkige kinders wat hou van nuwe dinge leer, maatjies maak en sommer baie speel!!!

Menu