Kies 'n taal

Huguenot Primary School - Tuisblad

hp2.jpgSPELKOMPETISIEhp1.jpg

VISIE

Waar elke kind toegerus word vir die lewe.

 

MISSIE

Hugenote Laerskool is ‘n diverse opvoedkundige instansie wat in die platteland geleë is. Ons waardes en beginsels is geskoei op die Hugenote Manier, wat die volgende pilare insluit: Betroubaarheid, Respek, Verantwoordelikheid, Regverdigheid, Omgee en goeie Burgerskap. Ons streef na uitnemendheid en die volkome ontwikkelling van elke kind: akademies, fisies, sosiaal en geestelik. Deur professionele opvoeding verseker ons optimale groei, kwaliteit sport- en kulturele blootstelling en gelukkige kinders.

 

 
Menu